Yvonne van Shammah Properties is een van die beste agente. Vriendelik en baie hulpvaardig. Ek het my huis deur haar gekoop sonder probleme en 4 jaar later as 'n weduwee dit weer deur haar verkoop en binne 5 dae is dit verkoop. Baie dankie Yvonne.