Baie dankie aan Yvonne vir haar professionele diens. Die huis was 3 weke in die mark toe is die "deal sealed and signed". Dit wil gedoen wees. Dit was 'n voorreg om met haar besigheid te doen. Mag jy van krag tot krag gaan. Groete en seënwense Leon en Milda Brits