TESTIMONIAL

Yvonne was die verkoops agent waardeur ons, ons eiendom te Greenhurst 3 gekoop het.
Sy het uitstaande diens gelewer en was baie behulpsaam.
Baie dankie Yvonne, ons sal weer van jou dienste gebruik maak in die toekoms en jou ook sterk aanbeveel aan vriende en familie. Seën en voorspoed word jou toegewens op jou lewenspad vorentoe. Groete Tommy en Rita Douglas