TESTIMONIAL

Baie dankie vir baie professionele, dog spesiale en persoonlike diens.
Van die eerste besoek om op n bemarkings-prys te besluit tot op die laaste bederf met n lieflike wegneem- ete van Woolworths NA huis verkope, kan ons net met groot lof vir Shammah eiendomme aanbeveel. Dankie Yvonne jy was puik!