TESTIMONIAL

Yvonne, Baie dankie vir jou hulp en veral jou deursettingsvermoë met die verkoop van ons Eiendom te Meerlust 12, Durbanville. Jy het die proses baie professioneel hanteer en dit was n plesier om saam met jou te werk. Groete Johan v Staden