"Ek was baie tevrede met die diens van Yvonne. Sy was professioneel, het goed en duidelik gekommunikeer; sy het my op hoogte gehou van die verloop van sake; was hulpvaardig, proaktief en doeltreffend en, die belangrikste, het vinnig goeie resultate gelewer."
Groete
Iggie Oberholster