Yvonne, is 'n uitstekende eiendoms agent. Ek sal haar met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sy het drie van ons eiendomme verkoop. Sy was altyd op haar pos, betroubaar, hulpvaardig, professioneel en baie kundig. Haar kommunikasie vermoeë en mense kennis is uitstekend. Nogmaals dankie Yvonne vir briljante diens gelewer en baie voorspoed vir die toekoms. Liefde-groete Tannie Emmie